People

Nic Stevens’s biography, fact, career, awards, net worth and life story

IntroSouth African musician
Is Musician
From South Africa
Type Music
Gendermale
Birth

28 July 1975, Cape Town, South Africa

Age45 years
Star signLeo

Nic Stevens is die verhoognaam van Stephan Snyman, ‘n Afrikaanse sanger wat ook saam met sy bloedboers in die musiekgroep Broers optree. Sy eerste album, Everybody, is in 2001 deur Snyman-musiekproduksies vrygestel. In 2004 word sy eerste Afrikaanse album, Jonk Bly uitgereik. Hy is bekend vir treffers soos Toeter Skoeter, Jonk Bly, Dis altyd lente en Jy maak my mal.

Snyman het ‘n B.Mus-graad by die Universiteit van Kaapstad verwerf met klavier as hoofinstrument. Hy bespeel ook die trompet en kitaar.

In 2005 word sy liedjie Jonk Bly op kykNET se top 10 aangewys as die 4de beste liedjie van die jaar.

Diskografie

  • Toeter Skoeter, SMP
  • Jonk Bly, 2004 SMP
  • Everybody, 2001 SMP

Verwysings

Sien ook

  • Suid-Afrikaanse Musikante

Eksterne skakels

  • Toeter Skoeter op YouTube